Mariental One-Nighter

Where: 
Mariental
3 Aug 2024 - 7:00am to 4 Aug 2024 - 12:00pm

Mariental Golfklub
03 Augustus 2024
Wayne Blaauw maak deur die dag vir ons Musiek en doen die aan en afkondigings.

Ons begin met die stalletjies oprig enige tyd vanaf 7h00 tot 9h00.

Stalletjies en aktiwiteite open en begin vanaf 9h00 en eindig rondom 2h00.
Boeresport begin 10h00 vir oud en jonk, klein en groot!!!!

Dans en kuier begin vanaf 7h00 tot laat saam met Paul en Kevin Herbst.
Tema: Ducktails en Sheilas.
Kaartjies is Ns 270.00 Dans met ete ingesluit vir die aand.(Savory rys, Chicken Schnietzel en Caramel pampoen koekies.)
 Dit was laas jaar 'n groot treffer by ons Winterdans gewees.
 

Kaartjies kan by Helena, +264 81 774 7853 bespreek en betaal word.

Support our Dealership!

Drop by our Dealer showroom at the old Power Station, Windhoek, and chat to Guilliaume about your motorcycle needs.

See you on Facebook!

Join us on Facebook to stay up-to-date with member news and activities!